“Meditation” is the active focus on calm clarity. A few moments of gratitude secrete hormones into your brain that lead to health. It relieves depression and removes anxiety. Please subscribe to our Meditation Nation channel on YouTube. We appreciate every subscription, every beautiful person at a time! “Meditasie” is die […]
Meditasie in Afrikaans
3 posts
Self Waardering, Self Liefde, Self Waarde Meditasie Gedagtes en fokus vir nou en altyd Volhou die gevoel van Liefde en innige waardering vir ‘n paar minute en voel die sagte kalmte wat oor jou neerdaal soos ‘n Moederskombersie oor ‘n slapende baba. Hier is jy, en tot hier het jy […]
“Meditasie” is die aktiewe fokus op kalm helderheid. ‘n Paar oomblikke van dankbaarheid skei hormone af in jou brein wat lei tot gesondheid. Dit verlig depressie en verwyder angstigheid. Teken asseblief in (“Subscribe”) op ons Meditasie Nasie kanaal op YouTube. Ons waardeer elke intekening per elke mooi mens op ‘n […]